Preview: Willem se Keuse Episode 180

Available Now!
Purchase 3 Days Access (R100) Subscribe to Brooklyn Theatre (R400 pm)

Starring: Willem Vogel

As jy of een van jou geliefdes onder die sterreteken van die Maagd gebore is, is jy vandag beslis op die regte plek naamlik by Willem se Keuse Episode 180. Die Grand finale
van die programme wat ek oor die afgelope 3 weke oor beroemde klassieke musici en komponiste wat onder daardie einste sterreteken gebore is.