Starring: Willem Vogel
En daar Het Willem se Keuse nou gearriveer by
die sterreteken van die Maagd oftewel Virgo.
Welkom en sluit gerus aan by nog ’n
interesssante program oor die groot name in
klassieke musiek en hul sterretekens.