Starring: Willem Vogel
‘Wunderkinder’ is die tema vir Willem se Keuse vandeesweek. Ons loer in by die pas afgelope Van Cliburn Junior Klavierkompetisie waar ons eie Anton Nel ook beoordeel het.
#wunderkinder #youngartists #piano #MusicCompetion
Beskikbaar via www.artmusic.tv