Preview: Willem se Keuse Episode 165

Available Now!
Purchase 3 Days Access (R100) Subscribe to Brooklyn Theatre (R400 pm)

Starring: Willem Vogel

Dis weer tyd vir Willem se Keuse en ek heet u hartlik welkom.

Verlede week se program oor Variasie vorm het gewis positiewe reaksie uitgelok en aangesien daar eintlik nog veel is om te sê en te beluister sover dit hierdie tema betref, wy ek nou ook hierdie episode daaraan.