Starring: Willem Vogel
Is jy gebore onder die sterreteken van Vis? Vind uit oor al die bekende komponiste en klassieke musikante wat jou sterreteken deel bv. Chopin, Rossini, Vivaldi ensovoorts. #visse #sterretekens #GiacomoRossini #Vivaldi #violiste #tjellis #operasangers
Op aanvraag via www.artmusic.tv