Preview: Tweespel Fasette van n fiktiewe verhoog verhouding

Available Now!
Purchase 3 Days Access (R100) Subscribe to Brooklyn Theatre (R400 pm)

Starring: Magdalene Minnaar, William Berger, Jose Dias

Onder die bekwame begeleiding van Dias bring Minnaar en Berger ’n aand gevul met skandaal, hartseer en komedie. Hulle verken ruimtes wat wissel van die Paryse operasalonne tot die hoogdrama van La Scala in arias en duette uit onder meer Lucia di Lammermoor, La Traviata en Thaïs. Temas soos vriendskap, vaderskap en vyandskap is op die musiekspyskaart.
www.artmusic.tv