Starring: Willem Vogel
Dis dan nou tyd vir die finale Episode van Willem se Keuse vir hierdie jaar.
Na ons kort onderbreking van die Boogskutter tema, laasweek met die Kersprogram, gaan ons nou voort met kunstenaars wat onder hierdie sterreteken gebore is.