Starring: Willem Vogel
Verlede week het ons bietjie gaan kyk na die onlangse Internasionale Opera Toekennings en kennis gemaak met die super talentvolle kunstenaars en ander aspekte van Opera as genre, wat bekroon is met hierdie toekennings.