Preview: Willem se Keuse Episode 151

Available Now!
Purchase 3 Days Access (R100) Subscribe to Brooklyn Theatre (R400 pm)

Starring: Willem Vogel

En daar het ons toe jou wrintiewaar hierdie week Valentynsdag gevier. Toe tref dit my, ek moet seker op hierdie program iets doen daaromtrent.

So gesê, so gedaan.

Kom ons verlekker ons deeglik in al die romantiese musiek wat ek gaan voorsit, met so ’n ietsie van alles vir all smake.