Starring: Willem Vogel
Program saamgestel uit gewyde musiek.
Musiek wat nie noodwendig in die Kerstyd of Paastyd
gesing word nie. Net gewoon - mooi gewyde musiek.
Willem se eie deelname en ervaring met hierdie genre strek terug na sy Drakensberg Seunskoor dae en later toe hy vir ruimskoots 20 jaar orrelis was by die Johannesburg Noord NG gemeente.