Preview: Willem se Keuse Episode 145

Available Now!
Purchase 3 Days Access (R100) Subscribe to Brooklyn Theatre (R400 pm)

Starring: Willem Vogel

Willem se Keuse heet u welkom in die Nuwe jaar 2023

Na al die feesvieringe met gepaardgaande programme, begin ons hierdie eerste program van die jaar met ‘n baie groot verskeidenheid van uiteenlopende musiekmakery en selfs dans.