Preview: Emma Renzi

Available Now!
Purchase 3 Days Access (R100) Subscribe to Brooklyn Theatre (R400 pm)

Starring: Emma Renzi

Artmusic.TV vereer Emma Renzi met ’n bondige oorsig oor haar imposante operaloopbaan as dramatiese sopraan in die buiteland en plaaslik, in die jaar van haar 96ste verjaardag. Willem Vogel gesels met haar, en die program sluit ook klank en video fragmente in.