Preview: Karnaval van die Diere - Camille Saint-Saens, met vertelling in Afrikaans

Available Now!
Purchase 3 Days Access (R100) Subscribe to Brooklyn Theatre (R400 pm)

Starring: Philip de Vos ( Verteller / Narrator ) Matheu Kieswetter ( Dirigent / Conductor ) Willem de Beer & Laetitia Orlandi (Pianiste / Pianists) Gauteng Philharmonic Orchestra

Saint-Saëns se musikaal komiese uitbeelding van die diereryk is 'n werk vir twee klaviere en orkes, geskryf in 1886. In hierdie bekende suite gebruik die komponis briljante instrumentale effekte om die musikale prentjies te skets.

Dirigent: Matheu Kieswetter
Versies & Aanbieding: Philip de Vos - in Afrikaans
Klaviersoliste: Willem de Beer & Laetitia Orlandi